Eksodus 19:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe het hy vir die volk gesê: “Maak julle gedurende die drie dae gereed.+ Julle moenie naby ’n vrou kom nie.”+ 1 Kronieke 15:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 en hy het vir hulle gesê: “Julle is die hoofde+ van die vaderhuise van die Leviete. Heilig+ julle, julle en julle broers, en julle moet die ark van Jehovah, die God van Israel, opbring na die plek wat ek daarvoor gereedgemaak het.
15 Toe het hy vir die volk gesê: “Maak julle gedurende die drie dae gereed.+ Julle moenie naby ’n vrou kom nie.”+
12 en hy het vir hulle gesê: “Julle is die hoofde+ van die vaderhuise van die Leviete. Heilig+ julle, julle en julle broers, en julle moet die ark van Jehovah, die God van Israel, opbring na die plek wat ek daarvoor gereedgemaak het.