2 Kronieke 29:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En hy het vir hulle gesê: “Luister na my, Leviete. Heilig+ julle nou, en heilig die huis van Jehovah, die God van julle voorvaders, en bring wat onrein is, uit die heiligdom+ uit.
5 En hy het vir hulle gesê: “Luister na my, Leviete. Heilig+ julle nou, en heilig die huis van Jehovah, die God van julle voorvaders, en bring wat onrein is, uit die heiligdom+ uit.