Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 7:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 En Salomo het gaandeweg al die voorwerpe gemaak wat by die huis van Jehovah behoort het: die goue altaar+ en die tafel+ waarop die toonbrode was, van goud,

  • 2 Kronieke 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Verder het hy tien tafels gemaak en dit in die tempel gesit, vyf aan die regterkant en vyf aan die linkerkant,+ en hy het honderd goue bakke gemaak.

  • 2 Kronieke 13:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En oggend na oggend en aand na aand laat hulle brandoffers vir Jehovah rook,+ en ook welriekende reukwerk;+ en die stapels brood is op die tafel van suiwer goud,+ en daar is die goue lampstaander+ en sy lampe wat aand na aand opgesteek moet word;+ want ons kom die verpligting+ teenoor Jehovah ons God na, maar julle het hom verlaat.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel