Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 9:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 “Sewentig weke is oor jou volk+ en oor jou heilige stad+ vasgestel, om die oortreding te beëindig+ en om aan sonde ’n einde te maak+ en om vir die ongeregtigheid versoening te doen+ en om regverdigheid vir onbepaalde tye in te bring+ en om op visioen en profeet ’n seël te druk+ en om die Heilige der Heilige te salf.+

  • Kolossense 1:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 en om deur hom alle ander dinge+ weer met homself te versoen+ deur vrede te maak+ deur die bloed+ wat hy aan die folterpaal vergiet het,+ ongeag of hulle die dinge op die aarde of die dinge in die hemele is.

  • 1 Johannes 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy is ’n soenoffer+ vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons s’n nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel