Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 3:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 God het hom gestel as ’n offer vir versoening+ deur geloof in sy bloed.+ Dit was om sy eie regverdigheid te toon, want hy het die sondes vergewe+ wat in die verlede plaasgevind het terwyl God verdraagsaamheid beoefen het,+

  • 2 Korintiërs 5:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 naamlik dat God deur middel van Christus+ ’n wêreld+ met homself+ versoen het en hulle hulle oortredings nie toegereken het nie,+ en hy het die woord+ van die versoening aan ons toevertrou.+

  • 1 Johannes 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy is ’n soenoffer+ vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons s’n nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+

  • 1 Johannes 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hierin lê die liefde: nie dat ons God liefgehad het nie, maar dat hy ons liefgehad en sy Seun uitgestuur het as ’n soenoffer+ vir ons sondes.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel