3 “‘As sy offer ’n brandoffer+ uit die beeste is, moet hy ’n bul sonder gebrek+ aanbied. By die ingang van die tent van samekoms moet hy dit uit vrye wil voor Jehovah aanbied.+
38 behalwe die sabbatte van Jehovah+ en behalwe julle gawes+ en behalwe al julle gelofteoffers+ en behalwe al julle vrywillige gawes,+ wat julle aan Jehovah moet gee.