Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 8:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En daarna moet die Leviete ingaan om by die tent van samekoms diens te doen.+ So moet jy hulle reinig en hulle as ’n beweegoffer heen en weer laat beweeg.+

  • Numeri 8:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En ek sal die Leviete as gegewenes aan Aäron en sy seuns gee onder die kinders van Israel uit,+ om die diens van die kinders van Israel in die tent van samekoms te verrig+ en om vir die kinders van Israel versoening te doen, sodat geen plaag onder die kinders van Israel kom+ omdat die kinders van Israel nader kom na die heiligdom nie.”

  • Numeri 18:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En laat ook jou broers van die stam Levi, die stamgroep van jou vader, saam met jou nader kom, sodat hulle by jou kan aansluit en jou kan dien,+ jou sowel as jou seuns saam met jou, voor die tent van die Getuienis.+

  • Numeri 18:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En ek, kyk! ek het julle broers, die Leviete, onder die kinders van Israel uit geneem+ as ’n geskenk vir julle,+ as gegewenes aan Jehovah om die diens van die tent van samekoms te verrig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel