Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 16:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En die kinders van Josef,+ Manasʹse en Eʹfraim,+ het grond in besit geneem.+

  • 2 Kronieke 17:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het ’n krygsmag in al die versterkte stede van Juda opgestel en garnisoene in die land van Juda geplaas en in die stede van Eʹfraim wat sy vader Asa ingeneem het.+

  • 2 Kronieke 34:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Ook in die stede van Manasʹse+ en Eʹfraim+ en Siʹmeon en tot by Nafʹtali, in hulle verwoeste plekke rondom,

  • Hosea 11:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Hoe kan ek jou oorgee, o Eʹfraim?+ Hoe kan ek jou oorlewer, o Israel?+ Hoe kan ek jou soos Adma+ maak? Hoe kan ek jou met Seboʹjim+ gelykstel? My hart het in my verander;+ terselfdertyd het my medelye opgevlam.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel