19 En ook al die huise+ van die hoogtes wat in die stede+ van Samariʹa was, wat die konings+ van Israel gebou het om Hom aanstoot te gee,+ het Josiʹa verwyder, en hy het daarmee gedoen volgens alles wat hy in Bet-El+ gedoen het.
30En Hiskiʹa het na die hele Israel+ en Juda gestuur, en hy het selfs briewe aan Eʹfraim+ en Manasʹse+ geskryf, om na die huis van Jehovah+ in Jerusalem te kom om die pasga+ vir Jehovah, die God van Israel, te hou.