Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 want jy sal na die stem van Jehovah jou God luister om sy gebooie en sy insettinge te onderhou wat in hierdie wetboek geskryf is,+ omdat jy met jou hele hart en jou hele siel tot Jehovah jou God sal terugkeer.+

  • 1 Samuel 7:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Samuel het vir die hele huis van Israel gesê: “As julle met julle hele hart tot Jehovah terugkeer,+ moet julle die vreemde gode uit julle midde verwyder+ en ook die Astoʹret-beelde,+ en julle moet julle hart onwrikbaar op Jehovah rig en hom alleen dien,+ en hy sal julle uit die hand van die Filistyne verlos.”+

  • Jeremia 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “As jy wou terugkeer, o Israel”, is die woord van Jehovah, “mag jy tot my terugkeer.+ En as jy jou walglike dinge ter wille van my verwyder,+ dan sal jy nie as ’n vlugteling gaan nie.

  • Joël 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En skeur julle hart+ en nie julle klere nie;+ en keer terug tot Jehovah julle God, want hy is genadig en barmhartig,+ word nie gou toornig nie+ en is oorvloedig in liefderyke goedhartigheid,+ en hy sal beslis spyt voel oor die rampspoed.+

  • Maleagi 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Van die dae van julle voorvaders af het julle van my voorskrifte afgewyk en dit nie onderhou nie.+ Keer terug tot my, en ek sal tot julle terugkeer”,+ het Jehovah van die leërs gesê.

      En julle het gesê: “In watter opsig sal ons terugkeer?”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel