2 Kronieke 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daarop het die vorste van Israel en die koning hulle verneder+ en gesê: “Jehovah is regverdig.”+