Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 watter gebed,+ watter versoek om guns+ daar ook al mag wees van enige mens of van u hele volk Israel,+ omdat elkeen van hulle die plaag van sy eie hart ken,+ en hulle hulle palms na hierdie huis toe uitstrek,+

  • 2 Kronieke 33:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En toe dit hom in benoudheid bring,+ het hy die aangesig van Jehovah sy God versag+ en hom grootliks bly verneder+ weens die God van sy voorvaders.

  • 2 Kronieke 34:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 omdat jou hart+ week was sodat jy jou weens God verneder+ het toe jy sy woorde oor hierdie plek en sy inwoners hoor, en jy jou voor my verneder het+ en jou klere geskeur+ en voor my gehuil het, het ek, ja ek, gehoor,+ is die woord van Jehovah.

  • Jakobus 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Verneder julle in die oë van Jehovah,+ en hy sal julle verhef.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel