11 En toe die priesters uit die heiligdom uitkom (want al die priesters wat gevind kon word, het hulle geheilig+—dit was nie nodig om die afdelings+ in ag te neem nie)—
15 Toe het hulle hulle broers bymekaargebring en hulle geheilig+ en volgens die koning se gebod ooreenkomstig die woorde+ van Jehovah gekom om die huis van Jehovah te reinig.+