40 En hulle sal beslis hulle oortreding bely+ en die oortreding van hulle vaders in hulle ontrouheid, toe hulle hulle ontrou teenoor my gedra het, ja, ook toe hulle in verset teen my gewandel het.+
11 Doen dan nou belydenis+ aan Jehovah, die God van julle voorvaders, en doen wat hom behaag+ en sonder julle af van die volke van die land en van die uitlandse vrouens.”+