10 sodat julle kan wandel op ’n wyse wat Jehovah+ waardig is+ om hom ten volle te behaag terwyl julle voortgaan om vrug te dra in elke goeie werk+ en toe te neem in die juiste+ kennis van God,
21 julle met alle goeie dinge toerus om sy wil te doen en deur middel van Jesus Christus in ons verrig wat in sy oë welbehaaglik is;+ aan hom die heerlikheid vir ewig en altyd.+ Amen.