8 En sy vorste+ het ’n bydrae gegee as ’n vrywillige gawe vir die volk,+ vir die priesters en vir die Leviete. Hilkiʹa+ en Sagariʹa en Jehiʹël het as leiers van die huis van die ware God aan die priesters tweeduisend-seshonderd stuks kleinvee vir die pasgaoffers gegee, en driehonderd beeste.