Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 6:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Uiteindelik is daar aan koning Dawid berig gebring en gesê: “Jehovah het die huis van Obed-Edom en alles wat hy het, geseën weens die ark van die ware God.” Daarop het Dawid gegaan en die ark van die ware God met blydskap uit die huis van Obed-Edom na die Stad van Dawid opgebring.+

  • 2 Kronieke 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Dawid het egter die ark+ van die ware God uit Kirʹjat-Jeaʹrim+ laat opbring na die plek wat Dawid daarvoor gereedgemaak het,+ want hy het ’n tent daarvoor opgeslaan in Jerusalem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel