5 “Daarenteen moet julle só met hulle doen: Hulle altare moet julle afbreek,+ en hulle heilige pilare moet julle stukkend breek,+ en hulle heilige pale+ moet julle afkap,+ en hulle gesnede beelde moet julle met vuur verbrand.+
4 Hy het die hoogtes verwyder+ en die heilige pilare in stukke gebreek+ en die heilige+ paal afgekap en die koperslang+ verbrysel wat Moses gemaak het;+ want tot op dié dae het die kinders van Israel voortdurend offerrook+ daarvoor laat opgaan, en dit is die koperslang-afgod+ genoem.
3 En in die agtste jaar van sy regering, terwyl hy nog ’n seun was,+ het hy die God van sy voorvader Dawid begin soek;+ en in die twaalfde jaar het hy Juda en Jerusalem begin reinig+ van die hoogtes+ en die heilige pale+ en die gesnede beelde+ en die gegote beelde.