Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Dan sal Farao beslis van die kinders van Israel sê: ‘Hulle dwaal verward in die land rond. Die wildernis het hulle ingesluit.’+

  • Eksodus 15:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Die vyand het gesê: ‘Ek sal agtervolg!+ Ek sal inhaal!+

      Ek sal buit verdeel!+ My siel sal versadig word van hulle!

      Ek sal my swaard trek! My hand sal hulle verdryf!’+

  • Psalm 71:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En gesê: “God het hom verlaat.+

      Agtervolg en vang hom, want daar is geen verlosser nie.”+

  • Jesaja 42:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Ek is Jehovah. Dit is my naam;+ en aan niemand anders sal ek my heerlikheid gee nie,+ en ook nie my lof+ aan gesnede beelde nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel