5 Later is daar aan die koning van Egipte berig gebring dat die volk gevlug het. Onmiddellik het die hart van Farao sowel as van sy knegte teenoor die volk verander,+ sodat hulle gesê het: “Wat het ons nou gedoen, dat ons Israel weggestuur het, sodat hulle ons nie meer as slawe dien nie?”+