2 Konings 18:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Só het die koning gesê: ‘Moenie dat Hiskiʹa julle bedrieg nie, want hy kan julle nie uit my hand verlos nie.+ 2 Konings 19:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “Só moet julle vir Hiskiʹa, die koning van Juda, sê: ‘Moenie dat jou God op wie jy vertrou, jou bedrieg nie+ deur te sê: “Jerusalem+ sal nie in die hand van die koning van Assiʹrië gegee word nie.”+
29 Só het die koning gesê: ‘Moenie dat Hiskiʹa julle bedrieg nie, want hy kan julle nie uit my hand verlos nie.+
10 “Só moet julle vir Hiskiʹa, die koning van Juda, sê: ‘Moenie dat jou God op wie jy vertrou, jou bedrieg nie+ deur te sê: “Jerusalem+ sal nie in die hand van die koning van Assiʹrië gegee word nie.”+