Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Maar Farao het gesê: “Wie is Jehovah,+ dat ek sy stem moet gehoorsaam om Israel weg te stuur?+ Ek ken Jehovah glad nie,+ en wat meer is, ek sal Israel nie wegstuur nie.”+

  • Deuteronomium 32:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 As ek nie bang was vir die uittarting van die vyand nie,+

      Dat hulle teenstanders dit sou misverstaan,+

      Dat hulle sou sê: “Ons hand was sterker,+

      En dit was nie Jehovah wat dit alles bewerk het nie.”+

  • Daniël 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 As julle dan nou bereid is om neer te val wanneer julle die geluid van die horing, die fluit, die siter, die driehoekige harp, die snaarinstrument en die doedelsak en allerhande musiekinstrumente hoor+ en die beeld te aanbid wat ek gemaak het, goed. Maar as julle nie aanbid nie, sal julle daardie selfde oomblik in die brandende vuuroond gegooi word. En wie is die god wat julle uit my hand kan red?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel