2 Konings 19:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het Hiskiʹa die briewe uit die hand van die boodskappers geneem en dit gelees,+ waarna Hiskiʹa na die huis van Jehovah opgegaan en dit voor Jehovah uitgesprei het.+ Nehemia 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Uiteindelik het Sanbalʹlat+ ’n vyfde keer sy dienaar met dieselfde woord na my toe gestuur, met ’n oop brief in sy hand.
14 Toe het Hiskiʹa die briewe uit die hand van die boodskappers geneem en dit gelees,+ waarna Hiskiʹa na die huis van Jehovah opgegaan en dit voor Jehovah uitgesprei het.+
5 Uiteindelik het Sanbalʹlat+ ’n vyfde keer sy dienaar met dieselfde woord na my toe gestuur, met ’n oop brief in sy hand.