2 Konings 19:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En Jesaja, die seun van Amos, het na Hiskiʹa gestuur en gesê: “Só het Jehovah, die God van Israel, gesê:+ ‘Die gebed+ wat jy oor Sanʹherib, die koning van Assiʹrië, tot my gerig het, het ek gehoor.+
20 En Jesaja, die seun van Amos, het na Hiskiʹa gestuur en gesê: “Só het Jehovah, die God van Israel, gesê:+ ‘Die gebed+ wat jy oor Sanʹherib, die koning van Assiʹrië, tot my gerig het, het ek gehoor.+