1 Konings 8:56 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 56 “Mag Jehovah geloof word,+ wat aan sy volk Israel ’n rusplek gegee het volgens alles wat hy beloof het.+ Nie een woord van al sy goeie beloftes wat hy deur middel van sy kneg Moses beloof het,+ het onvervuld gebly nie.+
56 “Mag Jehovah geloof word,+ wat aan sy volk Israel ’n rusplek gegee het volgens alles wat hy beloof het.+ Nie een woord van al sy goeie beloftes wat hy deur middel van sy kneg Moses beloof het,+ het onvervuld gebly nie.+