Psalm 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Skenk tog aandag aan die geluid van my hulpgeroep,+O my Koning+ en my God, want tot u bid ek.+ Jesaja 38:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Daarop het Hiskiʹa sy gesig na die muur gedraai+ en tot Jehovah begin bid+ Filippense 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Moet julle oor niks kwel nie,+ maar laat julle versoeke in alles deur gebed en smeking+ tesame met danksegging by God bekend word;+
6 Moet julle oor niks kwel nie,+ maar laat julle versoeke in alles deur gebed en smeking+ tesame met danksegging by God bekend word;+