Deuteronomium 8:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En jy moet dink aan die hele pad waarlangs Jehovah jou God jou hierdie veertig jaar in die wildernis laat gaan het,+ om jou nederig te maak,+ om jou op die proef te stel+ ten einde te weet wat in jou hart is,+ of jy sy gebooie sal onderhou of nie. Psalm 139:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Deurvors my, o God, en ken my hart.+Ondersoek my, en ken my verontrustende gedagtes,+
2 En jy moet dink aan die hele pad waarlangs Jehovah jou God jou hierdie veertig jaar in die wildernis laat gaan het,+ om jou nederig te maak,+ om jou op die proef te stel+ ten einde te weet wat in jou hart is,+ of jy sy gebooie sal onderhou of nie.