Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 18:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Maar jy moet uit die hele volk bekwame manne+ kies, wat God vrees,+ betroubare manne,+ wat onregverdige wins haat;+ en jy moet dié oor hulle aanstel as hoofde oor duisend,+ hoofde oor honderd, hoofde oor vyftig en hoofde oor tien.+

  • 2 Samuel 23:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Die God van Israel het gesê,

      Tot my het die Rots van Israel gespreek:+

      ‘Wanneer ’n heerser oor mense regverdig is,+

      In die vrees van God heers,+

  • Nehemia 5:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Wat die vorige goewerneurs betref wat voor my was, hulle het dit swaar gemaak vir die volk, en hulle het elke dag veertig sikkels silwer vir brood en wyn van hulle geneem. Ook het hulle dienaars die volk oorheers.+ Wat my betref, ek het weens die vrees vir God+ nie so gedoen nie.+

  • Spreuke 8:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat.

  • Jesaja 33:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En die betroubaarheid van jou tye sal ’n rykdom van reddingsdade wees+—wysheid en kennis,+ die vrees van Jehovah,+ wat sy skat is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel