Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 dan sal ek die volgende aan julle doen, en as straf sal ek beslis ontsteltenis oor julle bring deur tering+ en brandende koors, wat die oë laat ingee+ en die siel laat wegkwyn.+ En julle sal julle saad eenvoudig verniet saai, aangesien julle vyande dit beslis sal opeet.+

  • Deuteronomium 28:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+

  • Deuteronomium 30:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 dan vertel ek julle vandag dat julle sekerlik sal vergaan.+ Julle sal julle dae nie verleng in die land waarheen jy deur die Jordaan trek om dit in besit te gaan neem nie.

  • Josua 23:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 moet julle beslis weet dat Jehovah julle God nie sal voortgaan om hierdie nasies ter wille van julle uit hulle besitting te verdryf nie;+ en hulle sal vir julle ’n val en ’n strik en ’n gesel in julle sye+ en dorings in julle oë word totdat julle vergaan het uit hierdie goeie land wat Jehovah julle God aan julle gegee het.+

  • Daniël 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die hele Israel het u wet oortree, en hulle het afgewyk deur nie u stem te gehoorsaam nie,+ sodat u die vloek en die geswore eed+ wat geskrywe staan in die wet van Moses, die kneg van die ware God, oor ons uitgestort het, want ons het teen Hom gesondig.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel