Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 33:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En hy het tot Hom bly bid, sodat Hy sy dringende versoek aangehoor het+ en Hy sy versoek om guns gehoor en hom in Jerusalem in sy koningskap herstel het;+ en Manasʹse het te wete gekom dat Jehovah die ware God is.+

  • Psalm 10:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Die begeerte van die sagmoediges sal u beslis hoor,+ o Jehovah.

      U sal hulle hart voorberei.+

      U sal aandag skenk met u oor,+

  • Psalm 86:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Want u, o Jehovah, is goed+ en vergewensgesind;+

      En die liefderyke goedhartigheid teenoor almal wat u aanroep, is oorvloedig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel