10 En onmiddellik nadat Aäron met die hele vergadering van die kinders van Israel gepraat het, het hulle hulle na die wildernis toe gedraai, en kyk! Jehovah se heerlikheid het in die wolk verskyn.+
4 En die heerlikheid van Jehovah+ het van die gerubs af opgestyg na die drumpel van die huis, en die huis is geleidelik met die wolk gevul,+ en die voorhof was vol van die glans van die heerlikheid van Jehovah.