Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 40:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En Moses kon nie in die tent van samekoms ingaan nie, want die wolk+ het daaroor vertoef en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul.+

  • 1 Konings 8:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En toe die priesters uit die heiligdom uitkom, het die wolk+ die huis van Jehovah gevul.

  • 2 Kronieke 5:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 en net toe die trompetblasers en die sangers soos een man+ een geluid laat hoor om Jehovah te loof en te dank, en net toe hulle die geluid aanhef met die trompette en met die simbale en met die instrumente vir sang+ en met lofprysing+ aan Jehovah, “want hy is goed,+ want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd”,+ is die huis met ’n wolk gevul,+ ja, die huis van Jehovah,+

  • Esegiël 43:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En ’n gees het my opgehef+ en my in die binneste voorhof ingebring, en kyk! die Huis was gevul met die heerlikheid van Jehovah.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel