Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “‘Dan moet die jong bul voor Jehovah geslag word; en die seuns van Aäron, die priesters,+ moet die bloed aanbied en die bloed rondom op die altaar sprinkel,+ wat by die ingang van die tent van samekoms is.

  • 2 Kronieke 29:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Daarop het hulle die beeste geslag,+ en die priesters het die bloed opgevang+ en dit op die altaar gesprinkel;+ waarna hulle die ramme+ geslag en die bloed op die altaar gesprinkel het,+ en hulle het die ramlammers geslag en die bloed op die altaar gesprinkel.

  • 2 Kronieke 30:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En hulle het op hulle plek bly staan+ volgens hulle reël, volgens die wet van Moses, die man van die ware God, terwyl die priesters+ die bloed gesprinkel het wat hulle uit die hand van die Leviete ontvang het.

  • Hebreërs 9:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En hy het die tent+ en al die houers van die openbare diens net so met die bloed besprinkel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel