5 Toe het hulle besluit om die oproep+ deur die hele Israel te laat gaan, van Berseʹba+ tot Dan,+ om die pasga vir Jehovah, die God van Israel, in Jerusalem te kom hou; want hulle het dit nie as ’n menigte gedoen+ volgens wat geskrywe staan nie.+
26 En daar was groot blydskap in Jerusalem, want sedert die dae van Salomo,+ die seun van Dawid, die koning van Israel, was daar nie so iets in Jerusalem nie.+