2 Konings 21:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy het gedoen wat sleg was in Jehovah se oë,+ volgens die verfoeilike dinge van die nasies+ wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het. 2 Konings 23:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En hy het begin doen wat sleg was in Jehovah se oë, volgens alles wat sy voorvaders gedoen het.+
2 En hy het gedoen wat sleg was in Jehovah se oë,+ volgens die verfoeilike dinge van die nasies+ wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het.