Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 20:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En Hiskiʹa het na hulle geluister en hulle sy hele skathuis+ gewys, die silwer en die goud+ en die balsemolie+ en die goeie olie en sy wapenhuis en alles wat onder sy skatte te vinde was. Daar was niks in sy huis en in sy hele ryk wat Hiskiʹa hulle nie gewys het nie.+

  • 2 Kronieke 25:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En hy het al die goud en die silwer geneem, en al die voorwerpe wat in die huis van die ware God by Obed-Edom+ te vinde was, en die skatte van die koning se huis+ en die gyselaars, en toe na Samariʹa+ teruggekeer.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel