Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 7:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 Uiteindelik is al die werk voltooi wat koning Salomo met betrekking tot die huis van Jehovah moes doen;+ en Salomo het die dinge begin inbring wat deur sy vader Dawid geheilig is;+ die silwer en die goud en die voorwerpe het hy by die skatte van die huis van Jehovah gesit.+

  • 1 Konings 15:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Daarop het Asa al die silwer en die goud geneem wat in die skatte van die huis van Jehovah en die skatte van die huis van die koning oorgebly het en dit in die hand van sy knegte gesit; en koning Asa het hulle toe na Ben-Hadad,+ die seun van Tabrimʹmon, die seun van Hesʹjon, die koning van Sirië,+ wat in Damaskus+ gewoon het, gestuur om te sê:

  • 2 Konings 25:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die hoof van die lyfwag het die vuurbakke en die bakke wat van egte goud was+ en dié wat van egte silwer was,+ geneem.

  • 2 Kronieke 12:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En Sisak,+ die koning van Egipte, het teen Jerusalem opgetrek en die skatte van die huis van Jehovah+ en die skatte van die koning se huis+ geneem. Hy het alles geneem; en hy het ook die goue skilde geneem wat Salomo gemaak het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel