1 Konings 10:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En al die drinkhouers van koning Salomo was van goud, en al die houers van die Huis van die Liʹbanonwoud+ was van suiwer goud.+ Daar was niks van silwer nie; dit is in die dae van Salomo as hoegenaamd niks geag nie.
21 En al die drinkhouers van koning Salomo was van goud, en al die houers van die Huis van die Liʹbanonwoud+ was van suiwer goud.+ Daar was niks van silwer nie; dit is in die dae van Salomo as hoegenaamd niks geag nie.