29 En ’n strydwa het gewoonlik opgekom en is uit Egipte uitgevoer vir seshonderd silwerstukke, en ’n perd vir honderd-en-vyftig; en so was dit vir al die konings van die Hetiete+ en die konings van Sirië. Deur middel van hulle het die uitvoer geskied.