Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 (Hiram,+ die koning van Tirus, het Salomo gehelp+ met sederstompe en jenewerstompe en met soveel goud as wat hom behaag het),+ het koning Salomo toe aan Hiram twintig stede in die land Galileʹa+ gegee.

  • 1 Konings 10:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Toe het sy aan die koning honderd-en-twintig talente goud+ en ’n baie groot hoeveelheid balsemolie+ en edelstene gegee.+ Nooit weer het daar soveel balsemolie gekom as wat die koningin van Skeba aan koning Salomo gegee het nie.

  • 1 Konings 10:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En al die drinkhouers van koning Salomo was van goud, en al die houers van die Huis van die Liʹbanonwoud+ was van suiwer goud.+ Daar was niks van silwer nie; dit is in die dae van Salomo as hoegenaamd niks geag nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel