Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 10:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want die koning het ’n vloot Tarsisskepe+ op die see gehad saam met Hiram se vloot skepe. Een keer in drie jaar het die vloot Tarsisskepe gekom, gelaai met goud+ en silwer, ivoor+ en ape en poue.

  • 2 Kronieke 8:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En Hiram+ het gereeld deur middel van sy knegte skepe na hom toe gestuur en knegte wat die see ken,+ en hulle het saam met Salomo se knegte na Ofir+ gegaan en vierhonderd-en-vyftig talente+ goud+ daarvandaan gaan haal en dit na koning Salomo toe gebring.+

  • Psalm 72:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die konings van Tarsis en van die eilande+—

      Skatting sal hulle betaal.+

      Die konings van Skeba en van Seba—

      ’n Geskenk sal hulle aanbied.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel