1 Konings 11:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 En Salomo het Jeroʹbeam probeer doodmaak.+ Toe het Jeroʹbeam opgestaan en gevlug+ na Egipte, na Sisak,+ die koning van Egipte, en hy het tot Salomo se dood in Egipte gebly.
40 En Salomo het Jeroʹbeam probeer doodmaak.+ Toe het Jeroʹbeam opgestaan en gevlug+ na Egipte, na Sisak,+ die koning van Egipte, en hy het tot Salomo se dood in Egipte gebly.