24 Jy mag jou nie voor hulle gode neerbuig of laat oorhaal om hulle te dien nie, en jy mag niks soos hulle werke maak nie,+ maar jy moet hulle vir seker neerwerp en jy moet hulle heilige pilare vir seker afbreek.+
52 En julle moet al die inwoners van die land voor julle uit verdryf en al hulle klipfigure vernietig,+ en al hulle beelde van gegote metaal+ moet julle vernietig, en al hulle heilige hoogtes moet julle verwoes.+