Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 35:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Daarna het hulle weggetrek, en die skrik van God het op die stede gekom wat rondom hulle was,+ sodat hulle nie die seuns van Jakob agternagesit het nie.

  • Eksodus 15:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Skrik en angs sal op hulle val.+

      Weens die grootheid van u arm sal hulle bewegingloos wees soos ’n klip,

      Totdat u volk+ verbytrek, o Jehovah,

      Totdat die volk wat u voortgebring het,+ verbytrek.+

  • Deuteronomium 11:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Niemand sal teen julle standhou nie.+ Die skrik vir julle en die vrees vir julle sal Jehovah julle God op die oppervlak van die hele land laat kom+ waarop julle sal loop, net soos hy julle beloof het.

  • Josua 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En toe al die konings van die Amoriete,+ wat aan die westekant van die Jordaan was, en al die konings van die Kanaäniete,+ wat by die see was, hoor dat Jehovah die waters van die Jordaan voor die kinders van Israel laat opdroog het totdat hulle deurgetrek het, het hulle hart begin smelt,+ en daar was geen gees meer in hulle weens die kinders van Israel nie.+

  • 2 Kronieke 17:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En die vrees+ vir Jehovah het gekom oor al die koninkryke van die lande wat rondom Juda was, en hulle het nie teen Joʹsafat geveg nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel