Deuteronomium 4:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “As julle daarvandaan Jehovah jou God soek, sal jy hom beslis ook vind,+ want jy sal met jou hele hart en met jou hele siel na hom vra.+ Jeremia 29:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “‘En julle sal my soek en vind,+ want julle sal my met julle hele hart soek.+
29 “As julle daarvandaan Jehovah jou God soek, sal jy hom beslis ook vind,+ want jy sal met jou hele hart en met jou hele siel na hom vra.+