Eksodus 40:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Op die dag van die eerste maand,+ op die eerste van die maand, moet jy die tabernakel van die tent van samekoms oprig.+ Levitikus 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 En Jehovah het Moses geroep en uit die tent van samekoms+ met hom gepraat en gesê:
2 “Op die dag van die eerste maand,+ op die eerste van die maand, moet jy die tabernakel van die tent van samekoms oprig.+