Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 16:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Die woord van Jehovah het toe gekom tot Jehu,+ die seun van Hanaʹni,+ teen Baäsa, en gesê:

  • 2 Kronieke 19:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Jehu,+ die seun van Hanaʹni,+ die siener,+ het toe uitgegaan tot voor hom en vir koning Joʹsafat gesê: “Moet daar aan die goddelose hulp verleen word,+ en moet u lief wees vir dié wat Jehovah haat?+ En hiervoor is daar verontwaardiging+ teen u van die kant van Jehovah.

  • 2 Kronieke 20:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Wat die res van die aangeleenthede van Joʹsafat betref, die eerstes en die laastes, kyk, dit is opgeteken onder die woorde van Jehu,+ die seun van Hanaʹni,+ wat in die Boek+ van die konings van Israel opgeneem is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel