23 Wat die res van al die aangeleenthede van Asa betref en al sy magtige dade en alles wat hy gedoen het en die stede wat hy gebou het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Juda nie? Maar toe hy oud word,+ het hy ’n kwaal aan sy voete ontwikkel.+