Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 19:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 en Meʹ-Jarkon en Rakkon, met die grens teenoor Joppe.+

  • Esra 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En hulle het geld+ aan die klipkappers+ en aan die vakmanne+ gegee, en eetgoed+ en drank en olie+ aan die Sidoniërs+ en die Tiriërs,+ om sederstompe uit die Liʹbanon+ na die see by Joppe+ te bring, ooreenkomstig die toestemming wat deur Kores,+ die koning van Persië, aan hulle verleen is.

  • Handelinge 9:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Maar in Joppe+ was daar ’n sekere dissipel met die naam Tabiʹta, wat, wanneer dit vertaal word, Dorkas beteken. Sy was oorvloedig in goeie dade+ en barmhartigheidsgawes wat sy gegee het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel