5 ‘Samel onder julle ’n bydrae vir Jehovah in.+ Laat elkeen wat gewillig van hart is,+ dit as Jehovah se bydrae bring, naamlik goud en silwer en koper+
5 van die goud vir die goudwerk, en van die silwer vir die silwerwerk en vir al die werk deur die hand van die vakmanne. En wie bied hom vrywillig aan om vandag sy hand met ’n geskenk vir Jehovah te vul?”+
70 En daar was party van die hoofde+ van die vaderhuise+ wat vir die werk gegee het.+ Die Tirsaʹta+ self het vir die skat duisend goue dragmas, vyftig bakke, vyfhonderd-en-dertig priestergewade+ gegee.